Ligter lipo boonop nie so seer

2018-11-03T23:36:24+02:007th Jul 2010|

Sukkel jy met probleem­ areas waar die vetjies hardnekkig bly vasklou ten spyte van jou hardste oefensessies? Vaser Lipo­prosedures, ’n taamlik nuwe prosedure wat nog net ’n jaar in Suid­-Afrika beskikbaar is, is ’n opsie as die tradisi­ onele liposuigprosedure te ingrypend klink, skryf CARLA VAN NIEKERK. Roshana Jansen (33) van Johannesburg het einde verlede maand vir Vaser Lipo-behandelings gegaan op on- der meer haar bo- en onderbuik en bo-bene. “Die volgende dag voel dit soos wanneer jy verskriklik hard geoe- fen het in die gimnasium. Dit is steeds ’n operasie, maar jy is nie ’n invalide daarna nie. Jy kan be- weeg en versigtig doen wat jy moet doen.” Jansen het gesê sy het eers ’n tradisionele vetsuig-operasie oor- weeg en verskeie plastiese chirur- ge daaroor gaan spreek. “Ek het dit nie gedoen nie, want die [...]